[Gespreksforum] Boereraat vir hoender luise

Buks Barnard buksb at mweb.co.za
Tue Feb 22 09:03:08 SAST 2011

Ekskuus. Ek moes die opskrif reggemaak het. Hoenderluise.

Dom Boer

-----Original Message-----
From: gesprek_landbouforum.co.za-bounces at landbouforum.co.za
[mailto:gesprek_landbouforum.co.za-bounces at landbouforum.co.za] On Behalf Of
Buks Barnard
Sent: 22 Februarie 2011 08:53 AM
To: gesprek_landbouforum.co.za at landbouforum.co.za
Subject: Re: [Gespreksforum] Boereraat vir hoender luise

As. Ek strooi sommer die braaivleisvuur se as waar ek die hoenders se
mielies gooi, dan behandel hulle hulleself. Moet darem
Sê myne is werfhoenders. Jy sal maar 'n plan moet maak met jou duisende
henne.

Dom Boer

-----Original Message-----
From: gesprek_landbouforum.co.za-bounces at landbouforum.co.za
[mailto:gesprek_landbouforum.co.za-bounces at landbouforum.co.za] On Behalf Of
riaansmit at workmail.co.za
Sent: 22 Februarie 2011 09:48 AM
To: gesprek_landbouforum.co.za at landbouforum.co.za
Subject: [Gespreksforum] Boereraat vir hoender luise

Goeie dag
Ek het so 2000 le henne waarmee ek deeltyds boer. Nou na die geweldige reen
het ek baie las van hoender luise.(Die klein wit/blink luis) Ek het al die
hoenders gedip met voorgeskrewe middels wat ek by veearts gekoop het sowel
as karbadus poeier gegooi met min sukses.
Is daar miskien iemand wat kan help. Groete Riaan.
Sent from my BlackBerry®

-----Original Message-----
From: "Elna Dreyer" <dreyerfamilie at ddcswartland.co.za>
Sender: gesprek_landbouforum.co.za-bounces at landbouforum.co.za
Date: Sun, 20 Feb 2011 10:52:51 
To: <"Undisclosed-Recipient:;"@292018-www2.siconsulting.com>
Reply-To: gesprek_landbouforum.co.za at landbouforum.co.za
Subject: [Gespreksforum] Fw: Planes, Jets ..... Etc

_______________________________________________

Landbou.com se gespreksforum

Sien die argiewe by die volgende skakel:

http://landbouforum.co.za/pipermail/gesprek_landbouforum.co.za/

As jy wil uitteken of die manier wil verander hoe jy die gespreksforum
se e-pos ontvang, gaan na hierdie
skakel:http://www.landbou.com/gespreksforum

More information about the Gesprek mailing list