[Gespreksforum] Plaas waardasies.

Riaan mooiklip at absamail.co.za
Sat Aug 29 06:47:03 SAST 2009


Dawid.

Ek het geen kennis mbt waardasies nie, behalwe om te se dat daar sekerlik maar moet gekyk word na onlangs historiese prye in 'n direkte omgewig, sowel as wat eiendomme huidiglik voor verhandel. Indien 'n eiendom vir   R  1 000 000 ses mnde gelede verkoop was, en weer op die mark kom, sal sy waarde bepaal word deur wat die opemark kopers bereid is om te betaal. Of dit nou R1 200 000 is of R 800 000. Net soos die staat in my omgewing plase begin aankoop het, teen 'n baie hoer prys as wat die plase 'werd' was. Dit het al die plase se waarde in die omgewing 'n hoeer 'waarde' gegee. 
Dit sal beter wees indien TJ wat 'n waardeerder is, eerder hierdie vraag beantwoord.

Riaan
  ----- Original Message ----- 
  From: Dawid Reyneke 
  To: gesprek at landbouforum.co.za 
  Sent: Saturday, August 29, 2009 5:19 AM
  Subject: Re: [Gespreksforum] Plaas waardasies.


  Riaan

  Bank se waardasie?

  Jy kry verskeie waardasies en waardeerders.

  Waardeerder 1   -  vir grondbelasting
                      2  -   bank  - vir koper / herfinansiering
                                       - vir verkoper
                                       - boedel
                                       - bankrot veiling
                      3  - landbank
                      4  - versekering.
  Dan speel die "ressessie" of wat jy die ekonomiese insinking noem?   ook 'n rol.
  Hier in Keetmanshoop is van my eiendom 1000 000
  minder waardeer as 12 maande terug. ??
  Selfde waardeerder.  Niks het verander nie - my inkomste is dieselfde , uitgawes ook.  Ek leef dieselfde. Maar SO haal die "resessie" my ook in hier op Keetmanshoop, Suidwes Afrika

  Dawie

  Elkeen lyk anders !!

  Dawie

    ----- Original Message ----- 
    From: TJ NEL 
    To: gesprek at landbouforum.co.za 
    Sent: Friday, August 28, 2009 4:02 PM
    Subject: Re: [Gespreksforum] Plaas waardasies.


    Riaan,

     

    Dankie vir die e-pos. Ek sal dit waardeer as jy sy inligting vir my kan stuur.

    Ek is ook 'n waardeerder en moet 'n databasis opbou waarvan ek kan werk. 

    Die inligting is dus landswyd van toepassing.

     

    Groete

    Tinus

     

    From: gesprek-bounces at landbouforum.co.za [mailto:gesprek-bounces at landbouforum.co.za] On Behalf Of Riaan
    Sent: Friday, August 28, 2009 15:52
    To: gesprek at landbouforum.co.za
    Subject: Re: [Gespreksforum] Plaas waardasies.

     

    Ek weet nou nie in watter area is jy nie. Maar die beste is on jou bank se waardeerder te nader. Hulle is op datum met jou area se grond pryse. Ek ken 'n waardeerder wat vanaf Vanderbijlpark, Randfontein tot in potch werk. Sal jou sy inligting gee indien hy in  jou area werk.

     

    Riaan de vos

      ----- Original Message ----- 

      From: TJ NEL 

      To: gesprek at landbouforum.co.za 

      Sent: Friday, August 28, 2009 1:06 PM

      Subject: [Gespreksforum] Plaas waardasies.

       

      Goeie dag,

       

      Ek wil graag weet of iemand my kan help met rand per hektaar indelings = per plaas/area in die land?

       

      Bevoorbeeld:

       

      Besproeibare land        is tussen R/ha tot R/ha per area soos bepaal deur 'n vereniging

      Droë land                     is tussen R/ha tot R /ha per area soos bepaal deur 'n  vereniging

      Weiding                       is tussen R/ha tot R/ha per area soos bepaal deur 'n vereniging  

      ens.

       

      Ek wil hierdie inligting gebruik as riglyn tot die waardebepaling.

       

       

      Dankie

       

      Tinus Nel

       


--------------------------------------------------------------------------

      _______________________________________________
      Gesprek_landbouforum.co.za mailing list
      Gesprek_landbouforum.co.za at srv1.dll1.host-global.net
      http://srv1.dll1.host-global.net/mailman/listinfo/gesprek_landbouforum.co.za



----------------------------------------------------------------------------


    _______________________________________________
    Gesprek_landbouforum.co.za mailing list
    Gesprek_landbouforum.co.za at srv1.dll1.host-global.net
    http://srv1.dll1.host-global.net/mailman/listinfo/gesprek_landbouforum.co.za



------------------------------------------------------------------------------


  _______________________________________________
  Gesprek_landbouforum.co.za mailing list
  Gesprek_landbouforum.co.za at srv1.dll1.host-global.net
  http://srv1.dll1.host-global.net/mailman/listinfo/gesprek_landbouforum.co.za
-------------- next part --------------
An HTML attachment was scrubbed...
URL: <http://srv1.dll1.host-global.net/pipermail/gesprek_landbouforum.co.za/attachments/20090829/c8f53c9a/attachment-0001.html>


More information about the Gesprek_landbouforum.co.za mailing list